4,2
419 resensies
50 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Dit is die weergawe vir (waardelose) Testnet-Bitcoins. As jy regte betalings wil probeer, installeer vanaf https://play.google.com/store/apps/details?id=de.schildbach.wallet


KENMERKE

• Geen registrasie, webdiens of wolk nodig nie! Hierdie beursie is gedesentraliseerd en eweknie.
• Vertoon van Bitcoin-bedrag in BTC, mBTC en µBTC.
• Omskakeling na en van nasionale geldeenhede.
• Stuur en ontvang van Bitcoin via NFC, QR-kodes of Bitcoin URL's.
• Wanneer jy vanlyn is, kan jy steeds via Bluetooth betaal.
• Stelselkennisgewing vir ontvangde munte.
• Vee van papierbeursies (bv. dié wat vir koelberging gebruik word).
• App-legstuk vir Bitcoin-balans.
• Veiligheid: Ondersteun Taproot, Segwit en die nuwe bech32m-formaat.
• Privaatheid: Ondersteun Tor via die aparte Orbot-toepassing.


DRA BY

Bitcoin Wallet is oopbron en gratis sagteware. Lisensie: GPLv3
https://www.gnu.org/licenses/gpl-3.0.en.html

Ons bronkode is beskikbaar by GitHub:
https://github.com/schildbach/bitcoin-wallet

Alle vertalings word bestuur via Transifex:
https://www.transifex.com/projects/p/bitcoin-wallet/
Opgedateer op
06 Mrt. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Appinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer tydens oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Graderings en resensies

4,5
407 resensies

Wat's nuut

v10.25-v10.26

* Add mBTC and µBTC denominations with more decimal places, can be selected in the settings.

v10.17-v10.24

* Support edge-to-edge layout.

v10.0-v10.16

* Compatibility with Android 14.
* The app now requires Android 8.0 (Oreo) or higher.